Ode to Dead Horse

My Sondag-stank

Verbrande, smeulende spiermassa voor my op hierdie Sondag,
my Sondag-stank.

Gallop die ewigheid in…
Hardloop uit my gedagtes uit!

Die familie van agt
vermink, vermoor en verbrand,
is nou twee.

Jou kake geklem sodat daar nooit weer ‘n stang kan ingaan.
Jou hoewe opgetrek tot naby jou ingewande.
Jou swaar metaalkombers.
Jou glimlaggende tande.

Gallop die ewigheid in…
Hardloop uit my gedagtes uit!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s